Fantastiese eerste behandeling
Reviewed on 9 September 2014 by
Catherine Robbertse
Die treapeut het my baie gemaklik laat voel. Sy was baie vriendelik en het my goed ingelig oor hoe die Carboxytherapy gaan werk. Die behandeling was baie goed uitgevoer en ek kom vol selfvertroue terug vir die opvolg afsprake.