My behandeling is altyd 'n bederf!
Reviewed on 7 February 2014 by
Anonymous
Tammy se diens is baie deeglike en sy gee altyd haar 150% om kliente tevrede te stel. Sy laat my op my gemak voel en is 'n goeie luisteraar. Sy is baie goed in wat sy doen en dit is altyd 'n bederf om deur Tammy behandel te word.