My plat magie!
Reviewed on 30 November 2015 by
E.T from Somerset West
Het eers Body Renewal Diet gewigsverlies gedoen en 'n ongelooflike 10kg+ verloor. Het daarna 2 Cryolipo's gedoen en waar ek by 'n no. 38/14 gaan draai het, kan ek nou met gemak in van my ou no.10 klere kom! Ek is super opgewonder en tevrede!